Geborgde
blyplekke
Algemene
blyplekke
Nog reisartikels
Pryse Vanaf
R495 per persoon wat deel
Gunstelinge
Vergelyk
Wys tariewe en beskikbaarheid Meer inligting
Pryse Vanaf
R495 per persoon wat deel
Gunstelinge
Vergelyk
Wys tariewe en beskikbaarheid Meer inligting
Gauteng, Oostelike Streek, GP, RAYTON
Tel: 079 4902999 Amptelike webwerfThe Zinc is 'n pragtig gerestoureerde sinkhuisie wat dateer uit 1921. Die huisie het 2 slaapkamers en 2 sitkamers asook 'n pragtig ingerigte kombuis en badkamer. Die huisie is sentral in die hartjie...
Vrystaat, Motheo Region, UNIVERSITAS, BLM
Tel: 071 2686120Rushoek-lodge is op die Rushoek-landgoed net buite Bloemfontein in die baie privaat en rustige Bainsvlei-area. Die lodge is bekend vir sy gasvryheid, vriendelike diens en persoonlike aanslag. Jy wor...
Oos-Kaap, Kouga Country, JEFFREYSBAAI
Tel: +27 0422934397 Amptelike webwerfDit is 'n strandfronteiendom in 'n stil straat en binne kort stapafstand van die hoofstrand en SSK. Die uitsig vanaf die huis is verstommend mooi. Dolfyne swem gereeld verby. Jou gashere is Zde...
Mpumalanga, Hoogland-meander, MP, DULLSTROOM
Tel: 011 6807556 Amptelike webwerfLomas Creek is genestel in die Steenkamsbergpas net 30 km van Dullstroom Ideaal vir 'n romantiese wegbreek in 'n knus, privaat steenhuisie. Ook uitstekend vir groter groepe en kan tot 13 gaste huisv...
By Hawane-oord wil ons alles vir jou so gerieflik moontlik maak, of dit nou 'n goeie boek by die swembad, boogskiet, perdry of bergfietsry is. Ons speelgoedkis is propvol goed vir alle ouderdomme e...
Noord-Kaap, Kalahari, NC, Olifantshoek
Tel: 053 3310710Kom geniet Kalahari-gasvryheid in 'n veilige, rustige en landelike ongewing. Sentraal geleë op die N14 tussen Gauteng, Vrystaat, Noordwes en Noordkaap. Ideale rusplek op jou roete va...
Wes-Kaap, WALVISKUS (OVERBERG), KLEINMOND
Tel: 028 2714780 Amptelike webwerfVilla Chad het 'n definitiewe vermenging van Afrika-elegansie met 'n Bali-atmosfeer. Hierdie eleganse 4 ster gastehuis ,bekent as villachad sit aan die foet van die kogelberg bergreeks met wi...
Mpumalanga, Kulturele Hartland, Middelburg, MP
Tel: 082 8923029 Amptelike webwerfDie prag en rustigheid van die Olifantsriviervallei kan ontdek word in die welige omgewing by Olifants River Lodge. Geleë tussen Middelburg en Witbank op die oewer van die Groot Olif...
Wes-Kaap, Breederiviervallei, MONTAGU (Roete 62)
Tel: 023 06143617 Amptelike webwerfMalherbe-gastehuis is 'n nasionale monument en is in 1859 opgerig. Die huis is met liefde gerestoureer en het 5 en suite-kamers, 4 met privaat ingang en patio of veranda. Die kamers het 'n kroegyska...
KwaZulu-Natal, DURBAN (DBN), DURBAN (DBN)
Tel: 031 201 4659 Amptelike webwerfSomerset Gastehuis is in Glenwood, een van Durban se oudste woonbuurte. Slegs 3 km van die middestad, 5 km van die strande, 39 km van die lughawe, 5 minute stapafstand na die Davenport-winkelsentru...
Jy het nog geen gunstelinge nie. Om blyplekke by jou gunstelinge te voeg, kliek die '+ Gunstelinge'-knoppie op enige blyplek.
|
Bly vier en betaal vir drie Wildreservaat-herberg HillsNek-safari'sOos-Kaap, Frontier Country, PATERSON Tel: 042 2941685 |
|
Ram Partytjie Gaste-kothuis Dassie PaleisNoord-Wes, Bojanala East, BRITS Tel: 012 2576982 |
|
2 Nagte of meer aanbod Gastehuis MALHERBE GUESTHOUSEWes-Kaap, Breederiviervallei, MONTAGU (Roete 62) Tel: 023 06143617 |
|
2 nag Jan/ Feb special 2012 Wildreservaat-herberg Baobab RidgeLimpopo, VALLEI VAN DIE OLIFANTE, KLASERIE Tel: 078 7355834 |
|
Wine Wynplaas Auberge Rozendal-wynplaasWes-Kaap, WYNLANDE, STELLENBOSCH Tel: 021 8092600 |