Soek Akkommodasie Lys jou gastehuis, B&O of oord! Kliek hier

Lys jou akkommodasie

Suid-Afrika se vyf besverkoper reistydskrifte* het saamgespan om jou die top-webwerf vir verblyf-soekers en –aanbieders te bring! Al vyf webtuistes gee jou 'n skakel na ons splinternuwe webwerf wat uitsluitlik aan verblyf toegewy is.

*Totale aanlyn leserstal van 174 488 in Oktober 2009 soos bevestig deur die Aanlyn Uitgewersvereniging (AUV)


Wat maak ons anders?

Ons bied jou 'n skatkis van reisinhoud en -artikels wat deur ons tydskrifte -- markleiers op hul gebied -- voorsien word (Weg, go!, WegRy, Drive Out en WegSleep). Dié inhoud word ingetrek in ons nuwe akkommodasie-webwerf wat terselfdertyd dien as 'n kragtige soekenjin vir potensiële vakansiegangers en reisigers wat verblyf- en verwante inligting soek. Saam met die soekresultate word relevante artikels en foto’s uit ons tydskrifte verskaf, wat jou beplanning so gerieflik en effektief as moontlik maak.

Hoofkenmerke van ons akkommodasie-webwerf sluit in:

  • Details van meer as 6 215 Suider-Afrikaanse verblyfplekke word voorsien
  • Jou soektog word vergemaklik deur gevorderde tegnologie
  • Selfsorg aanlyn-paneel waardeur verblyfeienaars oor die Internet hul akkommodasie-details kan byhou en opdateer
  • Gevorderde soekfunksie gegrond op voorkeure en sleutelwoorde
  • Verdere soekfunksie deur Google se kaarte, by ons inhoud gevoeg sodat soekresultate ook direk van die kaarte verkry kan word
  • Relevante inhoud word saam met die soekresultate aangebied

Ons pakkette, kommissie en betalingsopsies

  • Goud-pakket kos R895 (BTW uitgesluit) per jaar of jy betaal 10% kommissie op suksesvolle besprekings.
  • Goud Plus-pakket kos R2 000 (BTW uitgesluit) per jaar of jy betaal 15% kommissie op suksesvolle besprekings.

Kliek hier om 'n voorbeeld van 'n opgegradeerde beskrywing te sien.


  Goud-Plus Goud
Registreer nou aanlyn om jou onderneming dadelik te lys: Opsie 1: Eenmalige betaling van R2 000 (BTW uitgesluit) per jaar, geen kommissie Of Opsie 2: Jy betaal 15% kommissie op suksesvolle besprekings in plaas van 'n jaarlikse fooi Opsie 1: Eenmalige betaling van R895 (BTW uitgesluit) per jaar, geen kommissie Of Opsie 2: Jy betaal 10% kommissie op suksesvolle besprekings in plaas van 'n jaarlikse fooi
Rang van Soekresultate 1ste   1ste 2de   2de
Naam van Verblyfplek, Tipe Akkommodasie (Bv Hotel, Gastehuis) yes   yes yes   yes
Logo yes   yes yes   yes
Huisvesting (Bv Kamers, Tente) yes   yes yes   yes
Toerismegradering (Toerismeraad van SA) yes   yes yes   yes
Streeksinligting yes   yes yes   yes
E-posadres, Telnr, Selnr, Faksnr yes     yes    
Straatadres yes   yes yes   yes
GPS-koördinate yes   yes yes   yes
Webadres yes     yes    
Hooffoto/Fotogalery yes   yes yes   yes
Fasiliteite & Aktiwiteite yes   yes yes   yes
Aanmeld-/Vertrektye yes   yes yes   yes
Vertoon beskikbaarheid van kamers     yes     yes
Besprekingsversoek via E-pos yes     yes    
Beskrywing van Akkommodasie (verblyf)/ Beskrywing van jou bestemming (omgewing) yes   yes yes   yes
Basiese Tariewe, Seisoentariewe (Spesiale Aanbiedinge) yes   yes yes   yes
Tale Gepraat yes   yes yes   yes
Aanwysings en kaart yes   yes yes   yes
Banieradvertensies op Weg!, go!, WegSleep, WegRY en Drive Out yes   yes      
Vertoon op Google se Kaart yes   yes      
Jou verblyfplek word op ons tuisblad asook op Weg!, go! WegSleep , WegRy en Drive Out vertoon yes   yes      
Deurklieke word Gemonitor yes   yes      
Registreer nou aanlyn om jou onderneming dadelik te lys: Opsie 1: Eenmalige betaling van R2 000 (BTW uitgesluit) per jaar, geen kommissie Of Opsie 2: Jy betaal 15% kommissie op suksesvolle besprekings in plaas van 'n jaarlikse fooi Opsie 1: Eenmalige betaling van R895 (BTW uitgesluit) per jaar, geen kommissie Of Opsie 2: Jy betaal 10% kommissie op suksesvolle besprekings in plaas van 'n jaarlikse fooi

Wil jy eers met iemand praat oor jou opsies? Laat ons jou terugbel!

Bel my terug!