Soek Akkommodasie Lys jou gastehuis, B&O of oord GRATIS! Kliek hier

Gradeer

Besoekers-gradering

0 Menings

Plaashuis : Gastekamers,Selfsorg,Selfsorg

Silver Hill Lodge

Highmoorweg 10 Kamberg


Tariewe per persoon wat deel

vanaf R425


Kry kwotasie

Silver Hill Lodge is omring van berge met pragtige uitsigte oor die Drakensberg en die Kambergvallei en is daarom die ideale wegbreekplek ver van die stad se gewoel. Slegs 2 ure van Druban af deur die golwende landerye van die Midlands-meander en jy is by hierdie luukse 4-ster-landhuis met egte gesinsgasvryheid.

Die 7 luukse en suite-slaapkamer het al die moderne geriewe, onder andere ondervloerverhitting en DStv, en al die kamers, asook die eetkamer en 2 sitkamers, het pragtige uitsigte oor die berge. Ons doen spesiaal klein troues en konferensies by die lodge.

Daar is talle aktiwiteite op die 300  ha-landgoed, soos stap, vlieghengel, bootry, vlugbal en gholf-oefen op die 300 m-oefenbof. Vir kinders is daar 'n speelarea met 'n swembad, trampolien en klimraam.

Tale gepraat by hierdie verblyfplek: Engels, Afrikaans.


Berglodge

Die suites huisves 2 persone op die tussenvloer en 2 in die koninginbed onder. Die en suite-badkamer het 'n stort en bad. Die suite het satelliet-TV, tee/koffieskinkborg, haardroër en ondervloerverhitting.

  • Rolstoel-ingerig
  • Koordlose Internet-toegang
  • DSTV
  • Sonstoep
  • Tee & Koffie geriewe
  • Haardroër
  • En suite-badkamer
  • Ondervloerse verwarming


Standaard-tariewe
Dae: Kamer/Terrein/Eenheid tarief: PPD: Kind: Enkel:
Ma-Don
Vry-Son
N/A
N/A
R425
R425
R213
R213
R638
R638
 
Kry kwotasie


Mountain retreat

Die eenheid huisves 4 bo op die tussenvloer in 'n dubbel- en 2 enkelbeddens en 2 onder in 'n dubbelbed.

  • Koordlose Internet-toegang
  • DSTV
  • Braaiplek
  • Wasgoed
  • Balkon
  • Kaggel
  • Volledig toegeruste kombuis
  • En suite-badkamer


Standaard-tariewe
Dae: Kamer/Terrein/Eenheid tarief: PPD: Kind: Enkel:
Ma-Don
Vry-Son
R1 100
R1 100
N/A
N/A
N/A
N/A
N/A
N/A
 
Kry kwotasie


Mountain Chalet

Hierdie eenheid bo huisves 8 mense in 2 dubbelbeddens en 4 enkelbeddens.

  • DSTV
  • Braaiplek
  • Balkon
  • Volledig toegeruste kombuis
  • En suite-badkamer


Standaard-tariewe
Dae: Kamer/Terrein/Eenheid tarief: PPD: Kind: Enkel:
Ma-Don
Vry-Son
R1 350
R1 350
N/A
N/A
N/A
N/A
N/A
N/A
 
Kry kwotasie



Soek Weer