Soek Akkommodasie Lys jou gastehuis, B&O of oord GRATIS! Kliek hier

Gradeer

Besoekers-gradering

0 Menings

Herberg (Lodge) : 4x4

Stonecutters-lodge

35 km van Dullstroom op die R540 en 20 km van Lydenburg (Mashishing) op die R540.

Foon: 013 2354225 Fax: 086 6084232

http://www.stonecutters.co.za


Tariewe per persoon wat deel

vanaf R450


Kry kwotasie

Vierstergradering. In 'n pragtige omgewing tussen berge en 'n rivier tussen Dullstroom en Lydenburg in die hoogland van Mpumalanga. Bespreek 'n naweek, vakansie, klein konferensie of uitstekende vlieghengel. Kom doen dit in puik styl. Die verblyf is gediens en toegerus en het sekere DStv-kanale. Daar is gesinshuise, Stone House en Trout House. Die Cobbles-studio's is ideaal vir paartjies. Aandete en ontbyt is beskikbaar asook selfsorg. Ons vorm 'n basis vir bekende toeriste-attraksies en ideaal oppad na die Krugerwildtuin en ander wildlodges.

Tale gepraat by hierdie verblyfplek: Engels, Afrikaans.


Weg, WegSleep and WegRy will supply the Afrikaans translation here

Weg, WegSleep and WegRy will supply the Afrikaans translation here



Standaard-tariewe
Dae: Kamer/Terrein/Eenheid tarief: PPD: Kind: Enkel:
Ma-Don
Vry-Son
N/A
N/A
N/A
N/A
N/A
N/A
N/A
N/A
 
Kry kwotasie



Soek Weer