Soek Akkommodasie Lys jou gastehuis, B&O of oord! Kliek hier

Gradeer

Besoekers-gradering

0 Menings

Bed & Ontbyt : En-suite Kamers,Akkommodasie,Akkomm...

Aan't Kanaal B&O

Liebenbergstraat 1 Upington


Tariewe per persoon wat deel

vanaf R310


Kry kwotasie

Aan't Kanaal B&O het Januarie 2005 die lig gesien. Dis ongeveer 2 km van die SSK van Upington en bied bed en ontbyt asook 'n selfsorg eenheid. Die gastehuis word begrens deur 'n besproeiïngskanaal en parkie aan die een kant - vandaar die naam. Die stoep het 'n uitsig oor die bekende wingerde van die Groen Kalahari en die lawende swembad - 'n noodsaaklikheid gedurende die somer. Die  inheemse voëllewe dra by tot die rustige atmosfeer.

Tale gepraat by hierdie verblyfplek: Engels, Afrikaans.


Dubbel en suite

Dubbelkamers met en suite-stort en -bad. Een kamer met koninggrootte bed. Uitsig oor tuin en wynlande. DStv. Lugverkoeling.

  • Lugversorging
  • Verwarmer
  • TV
  • Koordlose Internet-toegang
  • DSTV
  • En suite-badkamer


Standaard-tariewe
Dae: Kamer/Terrein/Eenheid tarief: PPD: Kind: Enkel:
Ma-Don
Vry-Son
R620
R620
R310
R310
N/A
N/A
R480
R480
 
Kry kwotasie


Enkel

Enkelkamer met enkelbed en divan. En suite-stort. DStv en lugversorging.

  • Lugversorging
  • Verwarmer
  • TV
  • DSTV
  • En suite-badkamer


Standaard-tariewe
Dae: Kamer/Terrein/Eenheid tarief: PPD: Kind: Enkel:
Ma-Don
Vry-Son
R480
R480
N/A
N/A
N/A
N/A
R480
R480
 
Kry kwotasie


Selfsorg woonstel

Een slaapkamer met dubbelbed en divan. Leefarea met twee divans; oopplan kombuisie. Een badkamer met stort. Kombuis het yskas, mikrogolf, ketel en broodrooster.

  • Lugversorging
  • Verwarmer
  • TV
  • DSTV
  • Braaiplek
  • Tee & Koffie geriewe
  • Mini kombuis


Standaard-tariewe
Dae: Kamer/Terrein/Eenheid tarief: PPD: Kind: Enkel:
Ma-Don
Vry-Son
R600
R600
R150
R150
N/A
N/A
R500
R500
 
Kry kwotasie


Dubbelkamer

Dubbelkamer met twee drie-kwart beddens. En suite stort.

  • Lugversorging
  • Rolstoel-ingerig
  • Verwarmer
  • DSTV
  • Rolstoel vriendelik
  • En suite-badkamer


Standaard-tariewe
Dae: Kamer/Terrein/Eenheid tarief: PPD: Kind: Enkel:
Ma-Don
Vry-Son
R620
R620
R310
R310
N/A
N/A
R480
R480
 
Kry kwotasie



Soek Weer