Soek Akkommodasie Lys jou gastehuis, B&O of oord! Kliek hier

Gradeer

Besoekers-gradering

0 Menings

Gasteplaas : Kamer(s),Kampeer

Leeupan Gaste plaas

Leeupan Plaas Van Zylsrus Kalahari


Tariewe per persoon wat deel

vanaf R200


Kry kwotasie

Kom geniet 'n rustige Kalahari plaas atmosfeer. Ons bied eko-4x4 route, stap roetes, ervaar die droe Molopo, besoek meerkat manor se sterre of ontspan tussen rooi Kalahari duine. Bly in ons volle toegerusde plaas huis of in ons boskamp tussen duine. Bring famalie en vriende en kom kuier onder onder die sterre, om die braaivleis vuur.

Ons is 24km vanaf Van Zylsrus op die Askham pad.

 

Tale gepraat by hierdie verblyfplek: Engels, Afrikaans.


Leeupan Huise

2 kamers met 2 enkel beddens 1 kamer met dubbel bed 1 kamer met dubbel bed en 2 enkel beddens

  • Lugversorging
  • Braaiplek
  • Wasgoed
  • Volledig toegeruste kombuis
  • Private swembadjie
  • Internet Fasiliteit / Koordlose Internet-toeg


Standaard-tariewe
Dae: Kamer/Terrein/Eenheid tarief: PPD: Kind: Enkel:
Ma-Don
Vry-Son
N/A
N/A
R200
R200
N/A
N/A
N/A
N/A
 
Kry kwotasie


Leeupan Bos Kamp

Kampering



Standaard-tariewe
Dae: Kamer/Terrein/Eenheid tarief: PPD: Kind: Enkel:
Ma-Don
Vry-Son
R60
R60
N/A
N/A
N/A
N/A
N/A
N/A
 
Kry kwotasie



Soek Weer