Soek Akkommodasie Lys jou gastehuis, B&O of oord! Kliek hier

5

Besoekers-gradering

1 Menings

Gastehuis : En Suite Akkommodasie,En Suite Akko...

Die Fonteine-gastehuis

Die Fonteine Schoemanshoek

Intydse Beskikbaarheid

Tariewe per persoon per dag

vanaf R280


Wys tariewe en beskikbaarheid

Luukse gastehuis in die hartjie van die Kangovallei naby Oudsthoorn. Ons het 5 stylvol versierde en suite-kamers met pragtige uitsigte oor die Schoemanshoekvallei en die asemrowende Swartbergreeks. Ons is 15 km van die Kango-natuurboerdery en die Kangogrotte. Ons is ideaal geleë vir reisigers wat die Schoemanshoekvallei en Oudtshoorn-omgewing verken. Ons is binne stapafstand van die Kango-volstruisplaas en Karusawynlandgoed.

Tale gepraat by hierdie verblyfplek: Afrikaans, Engels.


Clivia

Koningingroottebed met en suite-badkamer (afsonderlike bad en stort). Eie ingang.

  • Lugversorging
  • Verwarmer
  • Braaiplek
  • Stoep
  • Balkon
  • Kaggel
  • Gaste-geriewe
  • Tee & Koffie geriewe
  • Haardroër




Strelitzia

Twee enkelbeddens (koning) met en suite-badkamer (net stort). Eie ingang.

  • Lugversorging
  • Verwarmer
  • Braaiplek
  • Gaste-geriewe
  • Tee & Koffie geriewe
  • Haardroër




Malva

Dubbelbed met en suite-badkamer (net stort). Eie ingang.

  • Lugversorging
  • Verwarmer
  • Braaiplek
  • Stoep
  • Waaier
  • Balkon
  • Gaste-geriewe
  • Tee & Koffie geriewe
  • Haardroër




Bougainvillea

Koninggrootte bed met en suite-badkamer met 2 wasbakke )bad en afsonderlike stort). Eie ingang.

  • Lugversorging
  • Verwarmer
  • Stoep
  • Gaste-geriewe
  • Tee & Koffie geriewe
  • Haardroër




Roses

Koninggrootte bed met en suite-badkamer met 2 wasbakke (bad met afsonderlike stort). Eie ingang.

  • Lugversorging
  • Verwarmer
  • Braaiplek
  • Balkon
  • Gaste-geriewe
  • Tee & Koffie geriewe
  • Haardroër





Soek Weer