Selfsorg : Tente,Tente,Luukse Tente
Voetheuwels van die Outeniquaberge, tussen Knysna en Sedgefield, 15km van die N2 af.
Foon: 044 3562868 Fax: 08804 3562868
Tariewe per persoon wat deel
vanaf R400
'n Eiesoortige, omgewingsvriendelike boomhuis-oord weggesteek in die inheemse woud naby Knysna. Elke boomhuis is ‘n ten volle toegeruste self-sorg eenheid. Geniet verfrissende rivier- en woud-staptoere, eksotiese voëls, en bowenal rus en vrede. Perfek vir gesinne en wittebroods-pare. Die sentrale ontspanningsarea omvat 'n swembad, speelgrond en spelekamer. Hierdie is ‘n ware paradys vir die natuurliefhebber.
Tale gepraat by hierdie verblyfplek: Engels, Afrikaans.
Weg, WegSleep and WegRy will supply the Afrikaans translation here
| Dae: | Kamer/Terrein/Eenheid tarief: | PPD: | Kind: | Enkel: |
| Ma-Don Vry-Son |
R950 R950 |
R475 R475 |
N/A N/A |
R800 R800 |
| Dae: | Kamer/Terrein/Eenheid tarief: | PPD: | Kind: | Enkel: |
| Ma-Don Vry-Son |
R1 245 R1 245 |
R623 R623 |
N/A N/A |
R1 000 R1 000 |
Gesins Boomhuise ideaal vir gesinne met jong kinders omdat die woud snags donker en vreesaanjaend kan wees. Die slaapkamer beskik oor 'n koningin- en kajuitbed en daar is 'n aparte sitkamer, kombuis, badkamer en buite-platform.
| Dae: | Kamer/Terrein/Eenheid tarief: | PPD: | Kind: | Enkel: |
| Ma-Don Vry-Son |
R1 190 N/A |
R600 R600 |
N/A N/A |
R1 000 R100 |
| Dae: | Kamer/Terrein/Eenheid tarief: | PPD: | Kind: | Enkel: |
| Ma-Don Vry-Son |
R1 570 R1 570 |
R800 R800 |
N/A N/A |
R1 300 R1 300 |
2-Slaapkamer boomhuis met slaapplek vir 4, weggesteek in die woud
| Dae: | Kamer/Terrein/Eenheid tarief: | PPD: | Kind: | Enkel: |
| Ma-Don Vry-Son |
R1 430 N/A |
R360 R360 |
N/A N/A |
R1 100 R1 100 |
| Dae: | Kamer/Terrein/Eenheid tarief: | PPD: | Kind: | Enkel: |
| Ma-Don Vry-Son |
R1 870 R1 870 |
R625 R625 |
N/A N/A |
R1 700 R1 700 |
Jy het nog geen gunstelinge nie. Om blyplekke by jou gunstelinge te voeg, kliek die '+ Gunstelinge'-knoppie op enige blyplek.
|
Spesiale someraanbod Selfsorg Abalone-lodgesWes-Kaap, TUINROETE, KNYSNA Foon 044 3822934 |