Soek Akkommodasie Lys jou gastehuis, B&O of oord GRATIS! Kliek hier

Gradeer

Besoekers-gradering

0 Menings

Bos-herberg : Herberg

The Bush Luukse Selfsorg Lodge

Erdvarkstraat 3979 Marlothpark


Tariewe per dag

vanaf R950


Kry kwotasie

Slegs 15km van die Kruger Wildtuin. Die pragtige selfsorg lodge bied 3 slaapkamers 2 badkamers. 'n Oopplan kombuis ten volle toegerus met gas braaier; stoof, oond,  yskas / vrieskas and mikrogolfoond. Alle kamers is toegerus met dakwaaiers. Al die vetrekke het dubbel deure wat lei na die dek rondom die lodge.

The 2e verdieping bied 'n familie kamer met DSTV en 'n dek wat uitkyk op die Lionspruit Natuurreservaat. Buffels word gereeld laat middag teen die heining van die reservaat gesien.

Die lodge word nie gediens, maar beddegoed word verskaf. 'n Skoonmaker kan gereel word om die lodge te bedien vir die tydperk.

Tale gepraat by hierdie verblyfplek: Engels, Afrikaans.


The Bush Luukse selfsorg Lodge

'n Selfsorg Lodge met 3 slaapkamers, waarvan 2 toegerus is met dubbelbeddens en een met 2 enkelbeddens. Twee badkamers met 'n bad en stort.

  • Waaier
  • Veranda


Standaard-tariewe
Dae: Kamer/Terrein/Eenheid tarief: PPD: Kind: Enkel:
Ma-Don
Vry-Son
R950
R950
N/A
N/A
N/A
N/A
N/A
N/A
 
Kry kwotasie



Soek Weer