Plaas : Tent
Mooiplaas Sterkrivier Potgietersrus
Foon: 0154530610 Fax: 086 565 3350
Tariewe per persoon wat deel
vanaf R190
Kom kamp uit in die rustige natuurlewe van die Waterberge ongeveer twee uur se ry noord van Pretoria. Hier is 'n 4x4 baan, dam om in vis te vang en wild vir besigtinging.
Dit is die ideale plek om na toe weg te breek van die gejaagde lewe in stad waar jy op jou eie, afgesonder van ander mense, kan ontspan. Hier is 'n groot hoeveelheid voëls en ander natuurlewe.
Sien jou binnekort!
Tale gepraat by hierdie verblyfplek: Engels, Afrikaans.
Tent met twee kamers en vier beddens
| Dae: | Kamer/Terrein/Eenheid tarief: | PPD: | Kind: | Enkel: |
| Ma-Don Vry-Son |
N/A N/A |
R190 R190 |
N/A N/A |
N/A N/A |
Jy het nog geen gunstelinge nie. Om blyplekke by jou gunstelinge te voeg, kliek die '+ Gunstelinge'-knoppie op enige blyplek.
|
Spesiale someraanbod Selfsorg Abalone-lodgesWes-Kaap, TUINROETE, KNYSNA Foon 044 3822934 |