Avontuur-toere : Akkommodasie,Akkommodasie,Akkommodasie
Collegestraat Hermanus
Tariewe per persoon wat deel
vanaf R990
Marine Square is geleë in Hermanus op die bekende Suidkus-walvisroete. Dit is ideaal geleë slegs meters van die Village Square Piazza, uitstekende restaurante en boetieks asook die mooi kloofpaadjies tydens die walviskykseisoen.
Die luukse woonstelhotel bied die voordele van 'n hotel, ontvangs-area en daaglikse diens, maar die privaatheid en buigsaamheid van 'n selfsorgeenheid.
Die woonstelle is ruim, gerieflik en smaakvol versier deur COCO INTERIORS met kuns deur die bekende kunstenaar LEON MULLER en PETRUS VILJOEN
Al die slaapkamers is en suite. Spesiale afwerkings sluit in 400-draadtelling Egiptiese katoenlinne, japonne en balkonne met patiomeubels. Hoofslaapkamers het koninggrootte beddens, lugverkoeling en ruim badkamers met losstaande baddens, groot storte en dubbelwasbakke.
Tale gepraat by hierdie verblyfplek: Engels, Afrikaans.
Oopplankombuis, leefarea. Privaat balkon met gasbraai vir braaivleis. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte bed.
Oopplandkombuis, leefarea. Privaatbalkon met gasbraai vir braaivleis. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte bed en die 2e slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Oopplandkombuis, leefarea. Privaatbalkon met gasbraai vir braaivleis. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte bed en die 2e slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 3/4-slaapbank. Alle slaapkamers het en suite-badkamers.
Jy het nog geen gunstelinge nie. Om blyplekke by jou gunstelinge te voeg, kliek die '+ Gunstelinge'-knoppie op enige blyplek.
|
Laagseisoenaanbod 2012 Wildreservaat-herberg Shikwari Bush LodgeLimpopo, VALLEI VAN DIE OLIFANTE, HOEDSPRUIT Tel: 073 0497494 |
|
Someraanbod Gastehuis The Dunes Country HouseOos-Kaap, Kouga Country, ST FRANCISBAAI Tel: 042 2941685 |
|
Winter 2011 Gastehuis Terra Bianca GastehuisWes-Kaap, KLEIN KAROO, OUDTSHOORN (Roete 62) Tel: 083 3719815 |
|
6 nagte vir die prys van 5 Selfsorg La Galiniere-gastehuisiesWes-Kaap, WYNLANDE, FRANSCHHOEK Tel: 021 8762579 |
|
Winteraanbod Selfsorg River's EdgeMpumalanga, LAEVELD LEGOGOTE, NELSPRUIT Tel: 084 3238419 |