Boetiekhotel : En Suite Akkommodasie,En-suite Kame...
Weltevredestraat 8 Swellendam 6740
Tariewe per persoon wat deel
vanaf R750
De Kloof Luxury Estate (5*), die verborge juweel van Swellendam, waar neigings en geskiedenis bymekaarkom, bied luukse, moderne boetiekverblyf wat ‘n filosofie van gasvryheid volg wat waarlik anders is in alle aspekte. Die unieke ligging, die oorspronklike plaashuis wat een van die oudstes in die omgewing is en perfek gerestoureer is in alle detail met baie van die oorspronklike houtwerk in plek, die goed ontwerpte kamers en die manier waarop gaste met passie bederf word.
Tale gepraat by hierdie verblyfplek: Duits, Frans, Engels, Nederlands, Afrikaans.
5-ster, EG, superkoning of twee enkelbeddens, lugversoring, verwarmer, kluis in kamer, DStv, koffie/tee, luukse badkamer met reënstort, dubbelwasbakke, verhitte handdoekreling, tuinuitsigte
5-ster, EG, superkoning of twee enkelbeddens, lugversoring, verwarmer, kluis in kamer, DStv, koffie/tee, luukse badkamer met reënstort, dubbelwasbakke, verhitte handdoekreling, tuinuitsigte
5-ster-wittebroodsuite met pragtige berguitsigte, privaat, sitkamer met kaggel, koning-warmwaterbed, Jacuzzi-borrelbad, reënstort, nespresso-koffiemaker, IPOD en alle ander 5-ster-fasiliteite. Wittebroodverrassingspakket beskikbaar en lakenomvoudiens saans met ontbyt in die bed bedien.
Gesinsuite het 2 slaapkamers en 2 volle badkamers albei en suite en 5-ster, sitkamer, kaggel, Jacuzzi, Ipod, binnekamerkroeg, koffie/tee, musiekinstallssie, ens. (geen selfsorg)
Jy het nog geen gunstelinge nie. Om blyplekke by jou gunstelinge te voeg, kliek die '+ Gunstelinge'-knoppie op enige blyplek.
|
2 Nagte of meer aanbod Gastehuis MALHERBE GUESTHOUSEWes-Kaap, Breederiviervallei, MONTAGU (Roete 62) Tel: 023 06143617 |
|
2 nag Jan/ Feb special 2012 Wildreservaat-herberg Baobab RidgeLimpopo, VALLEI VAN DIE OLIFANTE, KLASERIE Tel: 078 7355834 |
|
Wine Wynplaas Auberge Rozendal-wynplaasWes-Kaap, WYNLANDE, STELLENBOSCH Tel: 021 8092600 |
|
Bespreek die hele Villa Bed & Ontbyt Villa Reinet-gastehuisOos-Kaap, KAROO HARTLAND, GRAAFF-REINET Tel: 049 8925525 |
|
Spesiale aanbod vir groepe Boetiekhotel Welgelegen ManorMpumalanga, Kosmosland, BALFOUR Tel: 017 7739000 |