Gastehuis : Kamers, Suite,Kamers, Suite,Kamers,...
Tiende Straat 184 Voëlklip Hermanus 7200 Wes-Kaap Suid-Afrika
Tariewe per persoon wat deel
vanaf R450
Pragtige see-uitsigte en hartlike, ontspanne gasvryheid
Lavender Manor is die beste luukse eienaarbestuurgastehuis en bied puik see-uitsigverblyf en hartlike, ontspanne gasvryheid teen 'n bekostigbare prys. Dit kyk uit oor Grotto-strand met blouvlagstatus en die walvishawe van Walkerbaai. Binne 2 minute se stap van verskeie pragtige strande asook die bekende natuurskone kloofpaadjie. Ontspan in die knus swembad-area, geniet 'n verfrissende drankie by die ten volle gelisensieerde seeuitsigkroeg en hou die walvisse dop asook ongelooflike sonsondergange oor die Atlantiese oseaan vanaf die patio's en skemerkelkie-dekke.
Lavender Manor is 90 minute van Kaapstad, in Hermanus, wat internasionaal bekend is vir walviskyk en ook as die Riviera van die Suide bekend staan. Hermanus is die hart van die walviskus en is ingedruk tussen die pragtige Fernkloofbergreeks en die allermooiste en ongerepte kuslyn en strande van Walkerbaai. Hermanus is die enigste plek in SA waar daar drie nasionale simbole aangetref word - die nasionale voël (bloukraanvoël); vis (galjoen) en blom (koningprotea). Die walviskus is wêreldbekend vir sy sjampanje-lug met sy helende en kalmerende effek. Dit is ook bekend vir die beste plek vir walviskyk op land.
Lavender Manor bied:
Kyk uit oor die baai waar die walvisse kom speel.
Jou gashere nooi jou om die wonderlike seeuitsigte en hartlike gasvryheid te geniet in die puik verblyf by Lavender Manor-gastelodge.
Tale gepraat by hierdie verblyfplek: Engels, Nederlands, Afrikaans.
Elke privaat suite is stylvol en uniek gemeubileer met alle moderne geriewe soos TV, minikroeg, tee-en-koffie-geriewe, kluis en perkallinne vir genotvolle verblyf. Die boonste kames het privaat balkonne met pragtige see- en/of berguitsigte en die luukse en suite-badkamers met bad en stort bied jou moderne gerief. Gratis koordlose internet WiFi-plekke. Die heerlike, volledige ontbyt is 'n ontspanne geleentheid en word hoog aanbeveel.

Kamer 5 - Sea View SUITE. (Bo) Stylvolle see-uitsig kamer met dubbel of koning bed en volle en-suite badkamer. Balkon met asemrowende uitsig van Walker Bay en die strand. Kyk na die walvisse en dolfyne wat speel in die baai. Ruim en baie gemaklik. Wittebrood kamer.
Elke privaat suite is stylvol en uniek gemeubileer met alle moderne geriewe soos TV, minikroeg, tee-en-koffie-geriewe, kluis en perkallinne vir genotvolle verblyf. Die boonste kames het privaat balkonne met pragtige see- en/of berguitsigte en die luukse en suite-badkamers met bad en stort bied jou moderne gerief. Gratis koordlose internet WiFi-plekke. Die heerlike, volledige ontbyt is 'n ontspanne geleentheid en word hoog aanbeveel.
Elke privaat suite is stylvol en uniek gemeubileer met alle moderne geriewe soos TV, minikroeg, tee-en-koffie-geriewe, kluis en perkallinne vir genotvolle verblyf. Die boonste kames het privaat balkonne met pragtige see- en/of berguitsigte en die luukse en suite-badkamers met bad en stort bied jou moderne gerief. Gratis koordlose internet WiFi-plekke. Die heerlike, volledige ontbyt is 'n ontspanne geleentheid en word hoog aanbeveel.
Elke privaat suite is stylvol en uniek gemeubileer met alle moderne geriewe soos TV, minikroeg, tee-en-koffie-geriewe, kluis en perkallinne vir genotvolle verblyf. Die boonste kames het privaat balkonne met pragtige see- en/of berguitsigte en die luukse en suite-badkamers met bad en stort bied jou moderne gerief. Gratis koordlose internet WiFi-plekke. Die heerlike, volledige ontbyt is 'n ontspanne geleentheid en word hoog aanbeveel.
Jy het nog geen gunstelinge nie. Om blyplekke by jou gunstelinge te voeg, kliek die '+ Gunstelinge'-knoppie op enige blyplek.
|
6 nagte vir die prys van 5 Selfsorg La Galiniere-gastehuisiesWes-Kaap, WYNLANDE, FRANSCHHOEK Tel: 021 8762579 |
|
Winter 2011 Gastehuis Terra Bianca GastehuisWes-Kaap, KLEIN KAROO, OUDTSHOORN (Roete 62) Tel: 083 3719815 |
|
5-Nagte-plus-aanbod Selfsorg FreshhhWes-Kaap, Atlantiese Seekus, BLOUBERGSTRAND Tel: 021 6802403 |
|
Laagseisoenaanbod 2012 Wildreservaat-herberg Shikwari Bush LodgeLimpopo, VALLEI VAN DIE OLIFANTE, HOEDSPRUIT Tel: 073 0497494 |
|
Laaste Minuut Aanbieiding Wildreservaat White Elephant Safari Lodge & BoskampKwaZulu-Natal, Zoeloeland, PONGOLA Tel: 034 4132489 |