Gastehuis : Slaapkamers,Slaapkamers,Slaapkamers...
Westviewrylaan Millpark
Tariewe per persoon wat deel
vanaf R0
A&A-gastehuis is langs 'n gholfbaan, naby 'n winkelsentrum en binne kort ryafstand van die strandfront. Die gastehuis is rolstoelvriendelik, het 'n binnenshuise verhitte swembad asook 'n gim.
Tale gepraat by hierdie verblyfplek: Afrikaans, Engels.
Ruim kamers met stort en bad. Klein selfsorgeenheid in alle kamers.
| Dae: | Kamer/Terrein/Eenheid tarief: | PPD: | Kind: | Enkel: |
| Ma-Don Vry-Son |
R440 N/A |
R220 R220 |
R100 R100 |
R410 R410 |
Kamer met en suite-badkamer met stort. Klein selfsorgeenheid in kamer. Ontbyt opsionele ekstra.
| Dae: | Kamer/Terrein/Eenheid tarief: | PPD: | Kind: | Enkel: |
| Ma-Don Vry-Son |
R390 R390 |
R195 R195 |
R100 R100 |
R360 R360 |
2 enkelbeddens met ten volle toegeruste badkamer om in die behoeftes van persone met gebreke te voorsien.
| Dae: | Kamer/Terrein/Eenheid tarief: | PPD: | Kind: | Enkel: |
| Ma-Don Vry-Son |
R390 R390 |
R195 R195 |
R100 R100 |
R360 R360 |
Ten volle toegeruste oopplankombuis- en sitkamerarea. Slaapkamer het twee enkelbeddens (of koninggrootte bed). En suite-badkamer in slaapkamer het stort en bad. 2 slaapbanke in sitkamer kan 2 ekstra persone huisves.
| Dae: | Kamer/Terrein/Eenheid tarief: | PPD: | Kind: | Enkel: |
| Ma-Don Vry-Son |
R780 R780 |
R195 R195 |
N/A N/A |
R780 R780 |
Jy het nog geen gunstelinge nie. Om blyplekke by jou gunstelinge te voeg, kliek die '+ Gunstelinge'-knoppie op enige blyplek.
|
Langverblyf B&O en Selfsorg 3 PalmsWes-Kaap, Atlantiese Seekus, BLOUBERGSTRAND Tel: 0027 (0)21 556 5273 |
|
Alle etes ingesluit Wild- / Natuurreservaat African Game LodgeWes-Kaap, Breederiviervallei, MONTAGU (Roete 62) Tel: 072 3503924 |
|
Wine Wynplaas Auberge Rozendal-wynplaasWes-Kaap, WYNLANDE, STELLENBOSCH Tel: 021 8092600 |
|
Winteraanbod Selfsorg River's EdgeMpumalanga, LAEVELD LEGOGOTE, NELSPRUIT Tel: 084 3238419 |
|
3-nag-wegbreek - standaard Hotel Everglades Hotel & Conference CentreKwaZulu-Natal, Middelande, KZN, DARGLE Tel: 033 2349042 |