Selfsorg : Selfsorg
Broekhuizenstraat 3 Rouxville
Tariewe per eenheid
vanaf R450
Geleë in Rouxville op die N6-Maluti-roete. Dit is dus die ideale oornagplek tussen Gauten, die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en Wes-Kaap.
Hierdie liefdevol gerestoureerde Victoriaanse huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 1 en suite. Die slaapkamers het dubbelbeddens met dagbeddens in die studeer- en sitkamer.
Die ruim sitkamer het hoë plafonne wat jou koel hou in diesomer en dan ook 'n lekker kaggel teen die winterkoue. Daar is nie 'n TV nie, maar daar is 'n vermaakkamer/studeerkamer met potspeltafel, baie boeke, speletjies en platespeler met vinielplate vir alle smake.
Die oopplankombuis het 'n mikrogolf en stoof. Tinkerbell is ten volle toegerus met alle linne en handdoeke.
Die toe agtertuin het 'n braai en wonderlik vir sterrekyk.
Troeteldiere is baie welkom.
Tale gepraat by hierdie verblyfplek: Engels, Afrikaans.
3 dubbelkamers met ekstra beddens in sitkamer en studeerkamer
| Dae: | Kamer/Terrein/Eenheid tarief: | PPD: | Kind: | Enkel: |
| Ma-Don Vry-Son |
R450 R450 |
N/A N/A |
N/A N/A |
N/A N/A |
Jy het nog geen gunstelinge nie. Om blyplekke by jou gunstelinge te voeg, kliek die '+ Gunstelinge'-knoppie op enige blyplek.
|
2 Nagte of meer aanbod Gastehuis MALHERBE GUESTHOUSEWes-Kaap, Breederiviervallei, MONTAGU (Roete 62) Tel: 023 06143617 |
|
2 nag Jan/ Feb special 2012 Wildreservaat-herberg Baobab RidgeLimpopo, VALLEI VAN DIE OLIFANTE, KLASERIE Tel: 078 7355834 |
|
Wine Wynplaas Auberge Rozendal-wynplaasWes-Kaap, WYNLANDE, STELLENBOSCH Tel: 021 8092600 |
|
Bespreek die hele Villa Bed & Ontbyt Villa Reinet-gastehuisOos-Kaap, KAROO HARTLAND, GRAAFF-REINET Tel: 049 8925525 |
|
Spesiale aanbod vir groepe Boetiekhotel Welgelegen ManorMpumalanga, Kosmosland, BALFOUR Tel: 017 7739000 |