Herberg (Lodge) : Hout-chalets,Hout-chalets,Bring Eie Tent
Beach-straat Hansmoeskraal George
Tariewe per persoon wat deel
vanaf R320
Kwelanga Country Retreat is geleë op die kushoogland naby George en voorsien pragtige uitsigte oor die Indiese Oseaan. Ons het een van die mooiste vistas in die strek en jy kan kilometers vers sien van die strande van Wildernis tot by die vuurtoring in Mosselbaai.
Verblyf bestaan uit 'n reeks vrystaande houthuise elk met privaat dek en seeuitsig en is ten volle lugverkoel. Die atmosfeer in elke huisie lok elke gas om net 'n dag langer te bly.
Tale gepraat by hierdie verblyfplek: Engels, Afrikaans.
Die enkelchalets bestaan uit 'n dubbelbed met en suite-badkamer en die gesinchalets bestaan uit 'n dubbelbed met twee enkelbeddens in die 2e slaapkamer en toegerus met selfsorgkombuisie en gerieflike, privaat badkamers.
| Dae: | Kamer/Terrein/Eenheid tarief: | PPD: | Kind: | Enkel: |
| Ma-Don Vry-Son |
N/A N/A |
R380 R380 |
N/A N/A |
R430 R430 |
Verblyf is in 'n paar vrystaande houthuisies elk met privaat dek en lugversorging. Die heerlike atmosfeer nooi gaste om net nog 'n daggie langer te bly.
| Dae: | Kamer/Terrein/Eenheid tarief: | PPD: | Kind: | Enkel: |
| Ma-Don Vry-Son |
R1 400 R1 400 |
R380 R380 |
N/A N/A |
R430 R430 |
Kampeerdek met krag. Ablusieblok met warm water.
| Dae: | Kamer/Terrein/Eenheid tarief: | PPD: | Kind: | Enkel: |
| Ma-Don Vry-Son |
R150 R150 |
N/A N/A |
N/A N/A |
R90 N/A |
Jy het nog geen gunstelinge nie. Om blyplekke by jou gunstelinge te voeg, kliek die '+ Gunstelinge'-knoppie op enige blyplek.
|
Spesiale someraanbod Selfsorg Abalone-lodgesWes-Kaap, TUINROETE, KNYSNA Foon 044 3822934 |
|
Afrika Lente-opwekking-spa-aanbod Boetiekhotel Hout Bay ManorWes-Kaap, HOUTBAAI, HOUTBAAI Foon 021 7900116 |
|
Fees Seisoen Aanbod! Tentkamp Bateleur Tented Safari LodgeLimpopo, ELLISRAS, Ellisras Foon 014 7634064 |