Soek Akkommodasie Lys jou gastehuis, B&O of oord! Kliek hier

Gradeer

Besoekers-gradering

0 Menings

Plaashuis : Akkommodasie,Akkommodasie,Akkommodasie

A Farm Story-gastehuis

Klein Soebattersvlakte Stilbaai

Intydse Beskikbaarheid

Tariewe per persoon per dag

vanaf R350


Wys tariewe en beskikbaarheid

'n Outentieke, historiese gastehuis, gebou in die 1800's, gerestoureer en gemeubileer volgens die tydperk.  Geniet die pragtige natuurskoon, neem deel aan die plaasaktiwiteite (melk van die koeie, voer die skape, gee melk vir die lammers en kalwers) of sluit aan by 'n toer van die tradisionele, handgemaakte kaasfabriek.'n Volmaakte uitspanplek vir die hele gesin.Nearby

Aktiwiteite:
Keuse van pragtige strande 21.0 km
Gholfbane: Stilbaai 21.0 km
Gholfbane: Riversdale 25.0 km
Gholfbane: Fancourt 120.0 km
Gholfbane: Pinnacle Point 80.0 km
 

Ingesluit in jou verblyf van 2 nagter of meer (en per afspraak) :
  • Maak jou eie tradisionele, handgemaakte kaas in ons kaasfabriek!
  • Neem deel aan die proses en neem jou kaas saam met jou om ryp te word en later te geniet. 

Tale gepraat by hierdie verblyfplek: Engels, Afrikaans.


Koperbedkamer

Sluit in B&O met varsgebakte brood daagliks, koninggrootte bed, privaat ingang, en suite-badkamer.

  • TV
  • Linne verskaf




Dubbelbedkamer

Sluit in B&O. 'n Kamer met dubbelbed, privaat ingang en en suite-badkamer.

  • Linne verskaf




Enkelbedkamer

Sluit in B&O, 'n kamer met 2 enkelbeddens, en suite-badkamer

  • Linne verskaf





Soek Weer