Soek Akkommodasie Lys jou gastehuis, B&O of oord! Kliek hier

5

Besoekers-gradering

2 Menings

Gaste-oord : Akkommodasie

Maliba Mountain Lodge, Lesotho

Ts'ehlanyane National Park, Leribe, Lesotho.

Intydse Beskikbaarheid

Tariewe per persoon wat deel

vanaf R1 370


Wys tariewe en beskikbaarheid

'n Luukse wegbreekplek vir reisigers - in die berge van die Koninklike Bergkoninkryk van Lesotho.

Tale gepraat by hierdie verblyfplek: Engels, Afrikaans.


Bergchalets

Elke suite is meer as 80 m2 groot en baie privaat. En suite-badkamer met jou eie, privaat uitkykdek. Te kry in dubbel- of twee enkelbed-opsies.

  • Rolstoel-ingerig
  • Mini-kroeg
  • Waaier
  • Wasgoed
  • Telefoon
  • Kamerdiens
  • Kaggel
  • Warmbad
  • Kamerjas / Pantoffels
  • Veranda
  • En suite-badkamer
  • Ondervloerse verwarming





Soek Weer