Gastehuis : Gastehuis
Browns Manor Olifantshoekpad N14 Oorkant casino Upington
Tariewe per persoon wat deel
vanaf R500
Die nuut gerestoureerde en versierde gastehuis bied 'n gerieflike, stylvolle ervaring met die gemak en gasvryheid tipies aan die mense van die Noord-Kaap. Die uniekheid van Browns Manor is dat jy 'n eilandgevoel kry in die Kalahari. Geniet 'n skemerkelkie langs die swembad of op die sondek.
Tale gepraat by hierdie verblyfplek: Engels, Afrikaans.
Kamers het almal en suite-badkamers met stort en/of bad. Elke kamer het sy eie minikroeg.
| Dae: | Kamer/Terrein/Eenheid tarief: | PPD: | Kind: | Enkel: |
| Ma-Don Vry-Son |
N/A N/A |
R500 R500 |
R300 N/A |
R800 N/A |
Jy het nog geen gunstelinge nie. Om blyplekke by jou gunstelinge te voeg, kliek die '+ Gunstelinge'-knoppie op enige blyplek.
|
Spesiale someraanbod Selfsorg Abalone-lodgesWes-Kaap, TUINROETE, KNYSNA Foon 044 3822934 |
|
Afrika Lente-opwekking-spa-aanbod Boetiekhotel Hout Bay ManorWes-Kaap, HOUTBAAI, HOUTBAAI Foon 021 7900116 |
|
Fees Seisoen Aanbod! Tentkamp Bateleur Tented Safari LodgeLimpopo, ELLISRAS, Ellisras Foon 014 7634064 |